Ek en Elena het besoek kom aflê by Salem Park as vreemdelinge.

Nou het ons nuwe vriende.

Die mense wie ons bedien het Piet Kruger uitstekend.

Etienne Kruger wonderlike gawe ontvang baie skerp briljant.

JO-ANN NEL .. so sag.. mooi manier om mense by te staan pragtig.

Vir julle wil ons ek Chris Weltz en my geliefde vrou Elena Baie Dankie sê,

Vir wat julle vir ons gedoen het. Woorde kan dit nie peil nie.

Baie dankie aan Skoen en sy werkers. Die mense het ‘n gawe ontvang.

Dankie vir ons mooi huis.

Aan ons Hemelse Vader: Baie dankie Vader dat U hierdie mense op ons pad

gebring het.

Help ons, vir my en my vrou, om ‘n toegee teken vir elkeen van ons inwoners te

wees.

Baie groete

Chris Weltz

Desember 2014